Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 dan moet die twee manne wat die geskil het, voor Jehovah staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal dien.+

  • Deuteronomium 21:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+

  • Haggai 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Vra die priesters asseblief aangaande die wet+ en sê:

  • Maleagi 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel