Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Wanneer Jehovah jou God jou uiteindelik in die land bring waarheen jy trek om dit in besit te neem,+ dan sal hy groot nasies voor jou uit verdryf,+ die Hetiete+ en die Girgasiete+ en die Amoriete+ en die Kanaäniete+ en die Perissiete+ en die Hewiete+ en die Jebusiete,+ sewe nasies, groter en magtiger as jy.+

  • Josua 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Elke plek waarop julle voetsool sal trap, sal ek beslis aan julle gee, net soos ek Moses beloof het.+

  • Psalm 44:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+

      En u het hulle toe daar geplant.+

      U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel