8 Die stede wat julle gee, moet uit die besitting van die kinders van Israel wees.+ Van dié wat baie is, moet julle baie neem, en van dié wat min is, moet julle min neem.+ Elkeen moet na gelang van sy erfdeel wat hy as ’n besitting sal neem, van sy stede aan die Leviete gee.”