Josua 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het die tweede lot+ uitgekom vir Siʹmeon, vir die stam van die kinders van Siʹmeon+ volgens hulle families. En hulle erfdeel was binne-in die erfdeel van die kinders van Juda.+
19 Toe het die tweede lot+ uitgekom vir Siʹmeon, vir die stam van die kinders van Siʹmeon+ volgens hulle families. En hulle erfdeel was binne-in die erfdeel van die kinders van Juda.+