2 En die dag waarop julle deur die Jordaan sal trek+ na die land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy ook vir jou groot klippe oprig en dit met kalk afwit.
9 En Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid,+ want Moses het hom die hand opgelê;+ en die kinders van Israel het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+