Josua 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En in die Jordaanstreek, by Jeʹrigo, teen die ooste, het hulle Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte uit die stam Ruben+ gegee, en Ramot+ in Giʹlead uit die stam Gad, en Golan+ in Basan uit die stam Manasʹse.
8 En in die Jordaanstreek, by Jeʹrigo, teen die ooste, het hulle Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte uit die stam Ruben+ gegee, en Ramot+ in Giʹlead uit die stam Gad, en Golan+ in Basan uit die stam Manasʹse.