Josua 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah het vir Josua gesê: “Vandag sal ek jou begin groot maak in die oë van die hele Israel,+ sodat hulle kan weet dat ek met jou sal wees+ net soos ek met Moses was.+ Psalm 75:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want God is die regter.+Hy verneder die een en verhef die ander.+
7 En Jehovah het vir Josua gesê: “Vandag sal ek jou begin groot maak in die oë van die hele Israel,+ sodat hulle kan weet dat ek met jou sal wees+ net soos ek met Moses was.+