Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Moses het die hele Israel+ geroep en vir hulle gesê: “Hoor, o Israel, die voorskrifte en die regterlike beslissings+ wat ek vandag voor julle ore spreek, en julle moet dit leer en dit sorgvuldig nakom.+

  • Deuteronomium 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;+

  • Deuteronomium 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+

  • 2 Konings 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal die voet van Israel nie weer laat wegdwaal uit die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het nie,+ mits hulle net sorgvuldig handel volgens alles wat ek hulle beveel het,+ ja, met betrekking tot die hele wet wat my kneg Moses hulle beveel het.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel