Deuteronomium 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar julle wat Jehovah julle God aankleef,+ lewe vandag nog almal. Deuteronomium 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+ Josua 23:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar Jehovah julle God moet julle aankleef,+ net soos julle tot vandag toe gedoen het.
20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+