Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+

  • Deuteronomium 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+

  • Deuteronomium 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “En as julle my gebooie wat ek julle vandag beveel, vir seker gehoorsaam,+ om Jehovah julle God lief te hê en hom te dien met julle hele hart en julle hele siel,+

  • Markus 12:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel