Deuteronomium 28:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee. Spreuke 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+
8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.