Deuteronomium 5:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+ Deuteronomium 12:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+ Spreuke 30:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Voeg niks by sy woorde nie,+ sodat hy jou nie teregwys nie, en sodat jy nie as ’n leuenaar geopenbaar word nie.+
32 En julle moet sorgvuldig doen net soos Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie regs of links afwyk nie.+
32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+
6 Voeg niks by sy woorde nie,+ sodat hy jou nie teregwys nie, en sodat jy nie as ’n leuenaar geopenbaar word nie.+