3 Daarom het ek gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle uit verdryf nie, en hulle sal vir julle strikke word,+ en hulle gode sal vir julle as ’n lokaas dien.’”+
8 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,+ verkoop het;+ en die kinders van Israel het Kuʹsan-Risataʹim agt jaar lank gedien.