Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 sodat jy Jehovah jou God kan vrees+ om al sy insettinge en sy gebooie te onderhou wat ek jou beveel, jy en jou kind en jou kleinkind,+ al die dae van jou lewe, en sodat jou dae verleng mag word.+

  • Psalm 76:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 U—vreesinboesemend is u,+

      En wie kan voor u standhou weens die sterkte van u toorn?+

  • Jeremia 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+

  • 1 Petrus 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel