Genesis 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Gevolglik het Abraham sy seun wat vir hom gebore is, wat Sara vir hom gebaar het, Isak+ genoem. Psalm 127:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! Seuns is ’n erfdeel van Jehovah;+Die vrug van die moederskoot is ’n beloning.+