Eksodus 12:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En die kinders van Israel het uit Ramses+ na Sukkot+ vertrek, soveel as seshonderdduisend manne te voet, buiten die kindertjies.+ Miga 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+
37 En die kinders van Israel het uit Ramses+ na Sukkot+ vertrek, soveel as seshonderdduisend manne te voet, buiten die kindertjies.+
4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+