Eksodus 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe Farao naby kom, het die kinders van Israel hulle oë opgeslaan, en kyk, die Egiptenaars het agter hulle aan getrek; en die kinders van Israel het baie bang geword en tot Jehovah begin roep.+
10 Toe Farao naby kom, het die kinders van Israel hulle oë opgeslaan, en kyk, die Egiptenaars het agter hulle aan getrek; en die kinders van Israel het baie bang geword en tot Jehovah begin roep.+