Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 So het dit tussen die kamp van die Egiptenaars en die kamp van Israel gekom.+ Aan die een kant was dit ’n wolk tesame met duisternis. Aan die ander kant het dit die nag bly verlig.+ En die hele nag deur het die een groep nie naby die ander groep gekom nie.

  • Psalm 78:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het hulle bedags met ’n wolk bly lei+

      En die hele nag met ’n lig van vuur.+

  • Psalm 105:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Hy het ’n wolk as dekkleed uitgesprei,+

      En vuur om snags lig te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel