Genesis 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+ Numeri 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Laat die Midianiete geteister word, en julle moet hulle verslaan,+ Numeri 31:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle het oorlog teen Miʹdian gevoer, net soos Jehovah Moses beveel het, en hulle het almal wat manlik is, doodgemaak.+ Numeri 31:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 en vir Moses gesê: “U knegte het die volle getal opgeneem van die krygsmanne wat onder ons bevel is en van ons is nie een as vermis gemeld nie.+
3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
7 En hulle het oorlog teen Miʹdian gevoer, net soos Jehovah Moses beveel het, en hulle het almal wat manlik is, doodgemaak.+
49 en vir Moses gesê: “U knegte het die volle getal opgeneem van die krygsmanne wat onder ons bevel is en van ons is nie een as vermis gemeld nie.+