Josua 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die kamp van die kinders van Israel het in Gilgal gebly, en hulle het die pasga op die veertiende dag van die maand,+ in die aand, in die woestynvlaktes van Jeʹrigo, gehou.
10 En die kamp van die kinders van Israel het in Gilgal gebly, en hulle het die pasga op die veertiende dag van die maand,+ in die aand, in die woestynvlaktes van Jeʹrigo, gehou.