Deuteronomium 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie. 1 Samuel 2:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En ’n man van God+ het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Het ek my nie inderdaad aan die huis van jou voorvader geopenbaar terwyl hulle in Egipte slawe van die huis van Farao was nie?+
12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
27 En ’n man van God+ het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Het ek my nie inderdaad aan die huis van jou voorvader geopenbaar terwyl hulle in Egipte slawe van die huis van Farao was nie?+