Deuteronomium 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid,+ want Moses het hom die hand opgelê;+ en die kinders van Israel het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+
9 En Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid,+ want Moses het hom die hand opgelê;+ en die kinders van Israel het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+