Deuteronomium 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+ Josua 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+
9 “Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+
6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+