25 Toe het Josua gesê: “Waarom het jy ons in die ongeluk gestort?+ Jehovah sal jou vandag in die ongeluk stort.” Daarop het die hele Israel hom met klippe gegooi,+ waarna hulle hulle met vuur verbrand het.+ So het hulle hulle met klippe gestenig.
7 En die seuns van Karmi+ was Agar, wat Israel in die ongeluk gestort het,+ wat ’n daad van ontrouheid gepleeg het met betrekking tot dit wat aan vernietiging oorgegee was.+