Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Was dit nie Agan,+ die seun van Serag, wat ’n daad van ontrouheid gepleeg het ten opsigte van dit wat aan vernietiging oorgegee is nie, en was dit nie oor die hele vergadering van Israel dat daar verontwaardiging gekom het nie?+ En hy was nie die enigste man wat in sy oortreding gesterf het nie.’”+

  • 1 Kronieke 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die seuns van Karmi+ was Agar, wat Israel in die ongeluk gestort het,+ wat ’n daad van ontrouheid gepleeg het met betrekking tot dit wat aan vernietiging oorgegee was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel