Genesis 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+ Josua 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die koning van Jeʹrigo,+ een; die koning van Ai,+ wat langs Bet-El gelê het, een;
8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+