1 Samuel 14:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Toe het Saul vir Joʹnatan gesê: “Vertel my tog: Wat het jy gedoen?”+ Daarop het Joʹnatan hom vertel en gesê: “Ek het inderdaad ’n bietjie heuning geproe aan die punt van die staf wat in my hand is.+ Hier is ek! Laat ek sterf!” Spreuke 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+
43 Toe het Saul vir Joʹnatan gesê: “Vertel my tog: Wat het jy gedoen?”+ Daarop het Joʹnatan hom vertel en gesê: “Ek het inderdaad ’n bietjie heuning geproe aan die punt van die staf wat in my hand is.+ Hier is ek! Laat ek sterf!”
13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+