Deuteronomium 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Net julle vrouens en julle kindertjies en julle vee (ek weet goed dat julle baie vee het) sal in julle stede bly woon wat ek aan julle gegee het,+ Deuteronomium 29:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het ons hulle land geneem en dit as ’n erfdeel aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van die Manassiete gegee.+ Josua 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Saam met die ander halwe stam het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel geneem wat Moses aan die kant van die Jordaan na die ooste aan hulle gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle gegee het:+
19 Net julle vrouens en julle kindertjies en julle vee (ek weet goed dat julle baie vee het) sal in julle stede bly woon wat ek aan julle gegee het,+
8 Daarna het ons hulle land geneem en dit as ’n erfdeel aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van die Manassiete gegee.+
8 Saam met die ander halwe stam het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel geneem wat Moses aan die kant van die Jordaan na die ooste aan hulle gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle gegee het:+