Josua 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle het vir Josua gesê: “Jehovah het die hele land in ons hand gegee.+ Gevolglik het al die inwoners van die land ook mismoedig geword weens ons.”+ Spreuke 21:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+
24 En hulle het vir Josua gesê: “Jehovah het die hele land in ons hand gegee.+ Gevolglik het al die inwoners van die land ook mismoedig geword weens ons.”+
31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+