Levitikus 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘As julle aanhou om in my insettinge te wandel en my gebooie te onderhou en julle dit nakom,+ Deuteronomium 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal,+ omdat jy na die stem van Jehovah jou God bly luister:
2 En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal,+ omdat jy na die stem van Jehovah jou God bly luister: