Numeri 32:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Toe het die kinders van Gad en die kinders van Ruben vir Moses gesê: “U knegte sal doen net soos my heer beveel.+ Hebreërs 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+
25 Toe het die kinders van Gad en die kinders van Ruben vir Moses gesê: “U knegte sal doen net soos my heer beveel.+
17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+