Genesis 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hierop het hy gesê: “Mag Kanaän vervloek wees.+Laat hom die geringste slaaf van sy broers word.”+ Genesis 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy het bygevoeg:“Mag Jehovah,+ Sem se God, geloof word,En mag Kanaän vir hom ’n slaaf word.+