10 En die kamp van die kinders van Israel het in Gilgal gebly, en hulle het die pasga op die veertiende dag van die maand,+ in die aand, in die woestynvlaktes van Jeʹrigo, gehou.
6 Toe het hulle na Josua toe gegaan in die kamp by Gilgal+ en vir hom en die manne van Israel gesê: “Ons het uit ’n ver land gekom. SLUIT dan nou ’n verbond+ met ons.”