Josua 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Josua het met hulle vrede gemaak+ en met hulle ’n verbond gesluit om hulle te laat lewe, waarop die owerstes+ van die vergadering vir hulle gesweer het.+ Josua 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En hier is ons dan nou in u hand. Doen net soos dit goed en reg is in u oë om met ons te doen.”+
15 En Josua het met hulle vrede gemaak+ en met hulle ’n verbond gesluit om hulle te laat lewe, waarop die owerstes+ van die vergadering vir hulle gesweer het.+