Deuteronomium 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+ Deuteronomium 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+
2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+
16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+