29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete en die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see en aan die kant van die Jordaan.”
3 die Kanaäniete+ in die ooste en die weste, en die Amoriete+ en die Hetiete+ en die Perissiete+ en die Jebusiete+ in die bergstreek en die Hewiete+ aan die voet van Hermon+ in die land Mispa.+