Deuteronomium 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “En ons het in dié tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete+ geneem wat in die Jordaanstreek was, van die Arnonstroomvallei+ af tot by die berg Hermon;+ Deuteronomium 4:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, tot by die berg Sijon, dit wil sê Hermon,+
8 “En ons het in dié tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete+ geneem wat in die Jordaanstreek was, van die Arnonstroomvallei+ af tot by die berg Hermon;+
48 van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, tot by die berg Sijon, dit wil sê Hermon,+