13 Daarvandaan het hulle weggetrek en kamp opgeslaan in die streek van die Arnon,+ wat in die wildernis is wat van die grens van die Amoriete af strek; want die Arnon is die grens van Moab, tussen Moab en die Amoriete.
9 van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei+ lê, en die stad wat in die middel van die stroomvallei lê, en die hele hoogvlakte van Medeʹba+ tot by Dibon;+