Josua 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 van die berg Halak+ af, wat oploop na Seïr,+ en tot by Baäl-Gad+ in die valleivlakte van die Liʹbanon aan die voet van die berg Hermon,+ en hy het al hulle konings gevange geneem en hulle verslaan en hulle doodgemaak.+
17 van die berg Halak+ af, wat oploop na Seïr,+ en tot by Baäl-Gad+ in die valleivlakte van die Liʹbanon aan die voet van die berg Hermon,+ en hy het al hulle konings gevange geneem en hulle verslaan en hulle doodgemaak.+