Levitikus 7:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Die seun van Aäron wat die bloed van die gemeenskapsoffers en die vet aanbied, sal die regterboud as deel kry.+ 1 Korintiërs 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet nie,+ en dat dié wat voortdurend by die altaar diens verrig,+ saam met die altaar ’n deel vir hulleself ontvang nie?
33 Die seun van Aäron wat die bloed van die gemeenskapsoffers en die vet aanbied, sal die regterboud as deel kry.+
13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet nie,+ en dat dié wat voortdurend by die altaar diens verrig,+ saam met die altaar ’n deel vir hulleself ontvang nie?