11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.
11En by die jaarwisseling,+ teen die tyd dat konings uittrek,+ het Dawid Joab en sy knegte saam met hom en die hele Israel gestuur, sodat hulle die kinders van Ammon kon verdelg+ en Rabba kon beleër,+ terwyl Dawid in Jerusalem gebly het.