Genesis 48:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En nou, jou twee seuns wat vir jou in Egipteland gebore is voordat ek hier na jou in Egipte gekom het, hulle is dan nou myne.+ Eʹfraim en Manasʹse sal myne word soos Ruben en Siʹmeon.+ 1 Kronieke 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+—
5 En nou, jou twee seuns wat vir jou in Egipteland gebore is voordat ek hier na jou in Egipte gekom het, hulle is dan nou myne.+ Eʹfraim en Manasʹse sal myne word soos Ruben en Siʹmeon.+
2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+—