3 “‘En julle suidekant moet van die wildernis Sin af langs Edom wees,+ en julle suidelike grens moet van die verste punt van die Soutsee+ af wees, aan die oostekant.
5 Moenie die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal julle van hulle land nie eens die breedte van ’n voetsool gee nie; want ek het die berg Seïr aan Esau as ’n besitting gegee.+