Genesis 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Sara het gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het ingekom om oor Sara te weeklaag en te huil. Josua 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+ Josua 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+
2 En Sara het gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het ingekom om oor Sara te weeklaag en te huil.
15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+
13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+