Genesis 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en die Jebusiete+ en die Amoriete+ en die Girgasiete Rigters 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+
21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+