Genesis 49:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Loot van ’n vrugdraende boom,+ Josef is die loot van ’n vrugdraende boom by die fontein,+ wat sy takke uitstoot oor ’n muur.+ Deuteronomium 33:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En van Josef het hy gesê:+ “Mag sy land voortdurend deur Jehovah geseën word+Met die keurige dinge van die hemel, met dou,+En met die waterdiepte wat daar onder lê,+
22 “Loot van ’n vrugdraende boom,+ Josef is die loot van ’n vrugdraende boom by die fontein,+ wat sy takke uitstoot oor ’n muur.+
13 En van Josef het hy gesê:+ “Mag sy land voortdurend deur Jehovah geseën word+Met die keurige dinge van die hemel, met dou,+En met die waterdiepte wat daar onder lê,+