33 En Selofʹhad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar dogters,+ en die name van die dogters van Selofʹhad was Magla en Noa, Hogla, Milka en Tirsa.+
2 en gesê: “Jehovah het my heer beveel om die land deur die lot aan die kinders van Israel as erfdeel te gee;+ en my heer is deur Jehovah beveel om die erfdeel van ons broer Selofʹhad aan sy dogters te gee.+