2 En hulle het voor Moses en voor die priester Eleaʹsar+ en voor die owerstes en die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms gaan staan en gesê:
14En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+