-
Josua 12:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 die koning van Dor op die bergrug van Dor,+ een; die koning van Gojim in Gilgal, een;
-
Rigters 1:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 En Manasʹse+ het nie Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe en Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo+ en sy afhanklike dorpe in besit geneem nie, maar die Kanaäniete het in hierdie land bly woon.+
-
-
-