Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+

  • Josua 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het nie die Kanaäniete verdryf+ wat in Geser+ gewoon het nie, en die Kanaäniete woon nog tot vandag toe onder Eʹfraim+ en is aan slaafse dwangarbeid onderwerp.+

  • Rigters 1:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Seʹbulon+ het nie die inwoners van Kitron en die inwoners van Naʹhalol+ verdryf nie, maar die Kanaäniete het tussen hulle bly woon+ en is aan dwangarbeid onderwerp.+

  • 2 Kronieke 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 uit hulle kinders wat ná hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie uitgeroei het nie,+ het Salomo manne vir dwangarbeid opgeroep,+ tot vandag toe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel